JD
Johannes D
1 reviews | Active since Apr 2024
10 Apr 2024, 15:50
Uitstekende diens
Baie dankie Adri en Santie vir jul baie goeie diens. Dankie dat julle die tyd gevat het om my en my dogter te help. Die 2 dames het uit hul pad uit gegaan om my te help en ek is hul ewig dankbaar. Ek sal die dames vir almal wat goeie diens wil ervaar aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AutoCity Group's replyOfficial
10 Apr 2024, 16:44Geagte Johannes, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Nigel Nissan te gradeer en soveel meer vir die 5 ster gradering.
AutoCity Group's reply10 Apr 2024, 16:44
Official
Geagte Johannes, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Nigel Nissan te gradeer en soveel meer vir die 5 ster gradering.
