BV
BAREND V
1 reviews | Active since Jun 2024
24 Jun 2024, 12:01
Nissan Nigel lewer goeie diens
Baie dankie Adri dat jy 'n plan gemaak het om my en my vrou te help. Die was die beste diens wat ons in 'n lang tyd nog ontvang het. Baie dankie Careltjie vir jou goeie diens met die kar. Ek is so bly ons het gekanseleer en nie iewers anders gaan koop nie. Nissan Nigel het baie goeie diens aan my gelewer. Dankie julle
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AutoCity Group's replyOfficial
24 Jun 2024, 13:47Geragte Barend, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Nigel Nissan te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering. Wees asb op die uitkyk vir `n e-pos vanaf Hellopeter wat jou sal versoek om AutoCity groep, op skaal van 1 tot 10, met behulp van `n enkele klik aan te beveel by ander kliente.
AutoCity Group's reply24 Jun 2024, 13:47
Official
Geragte Barend, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Nigel Nissan te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering. Wees asb op die uitkyk vir `n e-pos vanaf Hellopeter wat jou sal versoek om AutoCity groep, op skaal van 1 tot 10, met behulp van `n enkele klik aan te beveel by ander kliente.
