MS
Maune S
1 reviews | Active since Jun 2023
05 Jun 2023, 16:34
Goeie diens.
Baie dankie Adri en Monique vir julle gr8 en vinnige diens. Dankie dat julle die hele transaksie so maklik gemaak het vir my. Ek het nodig gehad om niks van my kant af te doen nie. Ek was baie impress as 'n eerste keer koper. Julle het selfs my rentekoers verwagting oortref.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AutoCity Group's replyOfficial
06 Jun 2023, 07:53Geagte Maune, dankie dat jy die tyd geneem het om Mahindra Heidelberg te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering.
AutoCity Group's reply06 Jun 2023, 07:53
Official
Geagte Maune, dankie dat jy die tyd geneem het om Mahindra Heidelberg te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering.
