LB
Leonard B
1 reviews | Active since Sept 2023
27 Sept 2023, 10:30
Goeie diens
Dankie Monique en Adri, Kyk julle dames het die transaksie so aangenaam gemaak. En soveel moeite gedoen. Ek kan nie genoeg dankie sê vir die goeie diens nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AutoCity Group's replyOfficial
27 Sept 2023, 19:49Geagte Leonard, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Heidelberg Mahindra te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering.
AutoCity Group's reply27 Sept 2023, 19:49
Official
Geagte Leonard, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Heidelberg Mahindra te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering.
