MF
Morne F

1 reviews | Active since Jan 2024

22 Jan 2024, 15:44

Goeie diens

Baie dankie tannie adri en tannie santie. Julle het rgtg my droom waar laat kom met die karretjie, dis my eerste koop en ons enigste voertuig. Ek en my ma is julle ewig dankbaar.

0
Replies (1)
AutoCity Group
AutoCity Group's reply22 Jan 2024, 16:19
Official
Geagte Morne, dankie dat jy die tyd geneem het om Nissan Nigel te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering.