MS
Martie S
1 reviews | Active since Aug 2023
24 Aug 2023, 12:03
Goeie Diens
Baie dankie Monique en Adri, Julle diens was great gewees. Dit was die eerste keer in my hele lewe wat ek 'n kar op huurkoop gekoop het en julle het die hele transaksie vir my spesiaal gemaak met julle diens. Baie vinnig en Baie oulike blomme die meisies.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AutoCity Group's replyOfficial
24 Aug 2023, 12:28Geagte Martie, dankie dat jy die tyd geneem het om Mahindra Heidelberg te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradieng.
AutoCity Group's reply24 Aug 2023, 12:28
Official
Geagte Martie, dankie dat jy die tyd geneem het om Mahindra Heidelberg te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradieng.
