WW
Walter W
1 reviews | Active since Sept 2025
21 Sept 2025, 09:49
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ Ek wil graag vir Adri en Santie by Nissan Nigel bedank vir hul ongelooflike diens
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ Ek wil graag vir Adri en Santie by Nissan Nigel bedank vir hul ongelooflike diens. Hulle het selfs op ’n Sondag moeite gedoen om my te help sodat ek my splinternuwe motor kon kry. Hul professionaliteit, vriendelikheid en toewyding het die hele ervaring besonders gemaak. Ek beveel Nissan Nigel met groot vrymoedigheid aan vir enigiemand wat uitstekende kliëntediens soek!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)