AA
Annestie A

1 reviews | Active since Jan 2023

27 Jan 2023, 16:37

Ek het 'n motor gekoop by Kia Nigel

Ek het 'n motor gekoop by Kia Nigel. Ons is baie tevrede met die vinnige en vriendelike diens. Hulle het uit hul pad gegaan om in ons behoefte te voorsien. Ons is baie tevrede!

0
Replies (1)
AutoCity Group
AutoCity Group's reply30 Jan 2023, 08:49
Official
Dear Annestie, thanks for taking the time to rate Kia Nigek and even more for the 5 star rating.