RW
Ruan W

1 reviews | Active since Dec 2023

27 Dec 2023, 11:37

Diens

Baie dankie Adri vir jou vinnige diens en behulpsaamheid. Dnakie dat jy die extra myl gegaan het om my te help met al die finansies aspek. Ek gaan al my vriende na julle verwys. Baie goeie diens

0
Replies (1)
AutoCity Group
AutoCity Group's reply27 Dec 2023, 12:03
Official
Geagte Ruan, baie dankie dat jy die tyd geneem het om Nigel Nissan te gradeer en nog meet vir die vyfster grsdering.