BS
Biajanka S

1 reviews | Active since Jun 2023

06 Jun 2023, 16:59

Diens

Goeie diens ontvang. Dankie Monique. Adri het vir my uit gewys wat fout was op my ITC ek gaan werk daaraan en weer probeer. Dankie julle

0
Replies (1)
AutoCity Group
AutoCity Group's reply07 Jun 2023, 08:44
Official
Geagte Biajanke, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Mahindra Heidelberg te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering.