RB
Riane B

1 reviews | Active since Jun 2024

26 Jun 2024, 13:57

Dankie julle

Baie dankie Adrie en Monique vir jul goeie diens, dankie dat julle so hard gewerk het om my transaksie deur te kry. Eks soooo opgewonde vir my nuwe voertuig.

0
Replies (1)
AutoCity Group
AutoCity Group's reply26 Jun 2024, 14:35
Official
Dear Riane, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Nigle Nissan te gradeer en nog meer vir die 5 star gradeing. Wees asb op die uitkyk vir `n e-pos  vanaf Hellopeter wat jou sal versoek om AutoCity groep, op skaal van 1 tot 10, met behulp van `n enkele klik aan te beveel by ander kliente.