EH
Ernest H

1 reviews | Active since Feb 2024

28 Mar 2024, 18:13

Dankie Cirinda van Kia Nigel vir die wonderlike diens wat ek van jou af gekry het

Dankie Cirinda van Kia Nigel vir die wonderlike diens wat ek van jou af gekry het. Vriendelike diens wat jy gee sal maak dat ek net weer en weer sal terug kom vir dienste. Wel gedaan.

0
Replies (1)
AutoCity Group
AutoCity Group's reply28 Mar 2024, 20:16
Official
Geagte Ernest, dasnkie dat jy die tyd geneem het om Kia Nigel se diensafdeling te gradeer en nog meer vir die 5 star gradering..