HC
Helena C
1 reviews | Active since Jun 2024
24 Jun 2024, 11:55
Dankie
Baie dankie Adri en Paul vir jul baie vinnige en goeie diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AutoCity Group's replyOfficial
24 Jun 2024, 13:39Geagte Helena, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Nigel Nissan te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering. Wees asb op die uitkyk vir `n e-pos vanaf Hellopeter wat jou sal versoek om AutoCity groep, op skaal van 1 tot 10, met behulp van `n enkele klik aan te beveel by ander kliente.
AutoCity Group's reply24 Jun 2024, 13:39
Official
Geagte Helena, dankie vir die tyd wat jy geneem het om Nigel Nissan te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering. Wees asb op die uitkyk vir `n e-pos vanaf Hellopeter wat jou sal versoek om AutoCity groep, op skaal van 1 tot 10, met behulp van `n enkele klik aan te beveel by ander kliente.
