WB
Willem B

1 reviews | Active since Jun 2024

11 Jun 2024, 09:13

Dankie

Baie dankie Adri vir jou diens. Dit maak dit soveel makliker as mens 'n pad met iemand stap. Jul diens is uitstekend en baie vinnig.

0
Replies (1)
AutoCity Group
AutoCity Group's reply11 Jun 2024, 12:16
Official
Geagte Willem, dankie dat jy die tyd geneem het om Nigel Nissan te gradeer en nog meer vir die 5 star gradering. Wees asb op die uitkyk vir `n e-pos  vanaf Hellopeter wat jou sal versoek om AutoCity groep, op skaal van 1 tot 10, met behulp van `n enkele klik aan te beveel by ander kliente.