MS
Melissa S
1 reviews | Active since Feb 2024
17 Feb 2024, 23:14
Clinton - AutoCity Group Nigel
Clinton - AutoCity Group Nigel. In al my jare as n korttermyn makelaar asook nou n persoonlike klient het ek nog nie so n verkoopspersoon teegekom nie. Van die eerste oproep, tot en met die aflewering can ons voertuie 300km ver, het Clinton sowaar agteroor gebuig. Vriendelik, deeglik en reguit - met die beste advies rakende die voertuie op sy vloer - alleenlik tot Voordeel van sy klient. Voorwaar n klient vir altyd. Well done Clinton - jy Ken jou storie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AutoCity Group's replyOfficial
18 Feb 2024, 17:41Geagte Melissa, dankie dat jy die tyd geneem het om Nigel Nissan en Clinton the gradeer en nog meer vir die 5 star gradering .
AutoCity Group's reply18 Feb 2024, 17:41
Official
Geagte Melissa, dankie dat jy die tyd geneem het om Nigel Nissan en Clinton the gradeer en nog meer vir die 5 star gradering .
