CH
Carlien H
1 reviews | Active since Oct 2012
24 Dec 2015, 11:17
SLEGTE DIENS
Dit wat Mnr Rossouw se is alles die waarheid. Ek was een van sy ****offers. Hy het ook nie my voertuig afgelos nie. Ek het my voertuig gaan teug vat maar ongelukkig was van die los goed in die voertuig nie meer daar nie. Selfs die diensboekie was weg en hulle kon hom tot die dag wat Centurion Motors hulle deure gesluit het nie kry nie. Ek raai niemand aan om enige besigheid met hulle te doen nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Autochris's replyOfficial
11 Jan 2016, 17:53Hello Car1,
Carlien Hougaard het 'n splinter nuwe Voertuig gekry vanaf die fabriek, maar was steeds ontevrede. Die fabriek kon haar nie tevrede Kry nie?. Mnr Rossouw het sy werk by AutoChris verloor as gevolg van wanprestasie net soos die geval was met verskeie werke voor die een.

Best regards,
Autochris's reply11 Jan 2016, 17:53
Official
Hello Car1,