EP
Elsie P

1 reviews | Active since Jan 2017

20 Jan 2017, 12:15

Customer service

<p>Ek wil net my meening lig oor die mannetjie se stellings want ek was onlangs daar en die manier hoe hy sy werk daar voltooi het was viesluk, horibaal. Ek moes by n konsultant sit en my dokumente in handig en die manier hoe hulle hulle foute probeer reg maak het... Ai nee a! Ek sal gladnie gebruik kan maak van sulke maatskappy nie. Verder ek het niks behalwe goeie diens by die jong mannetjie gehad nie. Dean het n gawe met mense en hy probeer n mens altyd gerus stel dankie auto100</p>

0
Replies (0)