EP
Eben P

1 reviews | Active since Jun 2023

12 Jun 2024, 14:03

Uitstekend!

Die diens by Auto Platinum is uitstekend. Die mense aan diens is vriendelik en behulpsaam en maak die proses van 'n voertuig koop spoedig en eenvoudig.

0
Replies (1)
Auto Platinum
Auto Platinum's reply12 Jun 2024, 14:09
Official
Hi Eben, baie dankie!