Tv
Tania vanderwalt.tania
1 reviews | Active since Jan 2024
02 Feb 2024, 12:02
Hi Andries Wicus en Annetjie hier ons wil net weereens baie dankie se vir jou moeite met die koop van ons Ford Ranger bakkie
Hi Andries Wicus en Annetjie hier ons wil net weereens baie dankie se vir jou moeite met die koop van ons Ford Ranger bakkie. Jou diens was van dag een af uitstekend dat jy ons so mooi gehelp het en ons op hoogte gehou het met wat aan gaan. Ons was baie verras die dag wat ons die bakkie kom haal het by julle. Ons sal julle enige tyd aan beveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Auto Investments Wonderboom's replyOfficial
05 Feb 2024, 12:00Baie dankie
Auto Investments Wonderboom's reply05 Feb 2024, 12:00
Official
Baie dankie
