AA
Armand A

1 reviews | Active since Nov 2022

28 Nov 2022, 12:31

Beste verkoopsman om mee saam te werk, Barnard Nel het my werklik mooi gehelp om my bakkie te kry en alles te reël

Beste verkoopsman om mee saam te werk, Barnard Nel het my werklik mooi gehelp om my bakkie te kry en alles te reël. Kon nie vir beter dien gevra het nie. Ek gee die Oom 'n 5 uit 5 vir sy asemrowende goeie diens👍🏻💪🏻

0
Replies (1)
Auto Investments Wonderboom
Auto Investments Wonderboom's reply28 Nov 2022, 14:47
Official
Baie dankie Armand.  Ons vertrou jou Np300 gee vir jou baie vreugdevolle en sorgvrye myle.