1 reviews | Active since Nov 2018
The worst after sales experience ever. Sold me a bakkie with a 6 months warranty that broke 2 months and 2 weeks later and now refuse to fix it. According to them I am at fault. But yet they can't proof it. See attached email. Sorry but it is in Afrikaans. ----- Original Message -------- Subject: Ford Ranger Bakkie Date: 2018-11-06 22:47 From: ********** To: ********** Cc: **********
Goeie more.
Wie dit mag aangaan.
Aangaande die eis van die clutch.
Op die 4de Augustus 2018 het ons aflewering van die voertuig geneem waarby die volle uitstaande bedrag van R149 000 betaal was. Tydens die vooraf gaande onderhandelinge was daar ooreen gekom tussen Mnr. Gerhard Niemand van Auto Buddy en myself dat daar n 6 maande waarborg saam met die aankoop van die voertuig kom van hulle kant af. n Verdere 6 maande waarborg na die termyn was ekstra by gevoeg. So die gevolg is dat u waarborg begin het vanaf die 4de Augustus 2018, wanneer aflewering geneem was tot en met die 4de Februarie 2019. Vanaf die 5de Februarie 2019 tot die 5de Augustus 2019 sal my waarborg dan in werking wees.
Nadat aflewering van die voertuig geneem was,het ek op gelet dat die regter kantse flikker liggie nie werk nie. My 1ste denke was dat dit "geblaas" het en het ek by Ford Daly in Potchefstroom n nuwe unit bestel. Die 29ste Augustus het hulle my laat weet die unit is daar. Nadat ek dit opgetel het,het ek dit somme net daar vervang. Maar tot my verbasing was die draad na die liggie nie gekoppel nie en die draad was af. Sodoende het dit my laat wonder hoe die Padwaardigheids Sertifikaat bekom was,want daar was fout op die flikker ligte en die Padwaardigheids sertifikaat soos voorsien was deur die handelaar toon "SLAAG" gedateer 2 Augustus 2018.
Op die 1 September 2018 terwyl ons onderweg was na n troue in die Brits distrik,het 1 van die master V-Belde gebreek. Weereens tot my verbasing aangesien volgens julle,die handelaar,was die voertuig gediens by n Bosch Agentskap op die 17de Julie 2018. In die meegaande boekie is duidelik gemerk dat n diens gedoen was en dat daar repairs gedoen was,wat nie aan my bekend gemaak was nie. Skaars 3 weke nadat aflewering geneem was het die V-Belt in gegee.
Sodoende het ek op my eie onkostes die voertuig laat regmaak deur beide die V-Belde sowel as die Aircon belt te laat vervang en die flikker liggie wat foutief was.
Die naweek van die 20ste Oktober 2018 het ek agter gekom dat daar iets fout is met die clutch. Ek het die voertuig geparkeer om verdure skade te voorkom. Op die 24ste Oktober 2018 het ek vir Mnr Gerhard Niemand van die handelaar in kennis gestel van die problem en het hy my meegedeel dat hulle sal die voertuig gaan haal by my woning om dit te kan herstel. Hy het my ook verder meegedeel dat hulle die voertuig die 25ste Oktober sal optel.
Op die 25ste Oktober was ek meegedeel deur Gerhard dat die firma wat my voertuig moes gaan haal het se voertuig self onklaar geraak het. Na veskeie navrae van my eie kant af,was die voertuig eers die 29ste Oktober na 17:00 by my woning waar die voertuig nogsteeds geparkeer was,afgehaal deur Gerhard Niemand en Branden van dieselfde firma,Auto Buddy.
Op die 31ste Oktober het Gerhard my gevra of die 'Strip en Quote" deur my warrenty,Impac betaal kan word waartoe ek in gestem het.
Op die 2de November 2018,weereens na verskeie navrae van my kant af,was ek meegedeel volgens n ver**** van ROELF`S AUTO ELECTRICAL dat die clutch beskadig was deur swaar goedere wat gesleep was of van n voet wat op die clutch gehou word.
Na gelang van die verduideliking van gebeure wil ek die volgende op record plaas.
Volgens die wet is die Handelaar verantwoordelik vir die 1ste 6 maande se waarborg van die voertuig. Dit wil se vanaf die 4de Augustus 2018 wanneer die dokumnte getekin was en ontvangs geneem was van die voertuig.
Die feite rakende die afgewysde eis.
1. n Clutch kan nie brand in 2 maande nie. Ek het inligting bekom van Brake en Clutch en was verseker dat dit kom van oor n lang tyd met die sleep van swaar goedere
2. Tot op hede was daar geen swaar goedere deur myself gesleep nie.
3. Toe die clutch begin moeilikheid gee,het ek die voertuig onmiddelik geparkeer en die Handelaar in kennis gestel om vedere skade te voorkom.
4. Op die 29ste Oktober toe Mnr Gerhard Niemand en Branden die voertuig kom haal het was die voertuig daar weg gesleep en nie op n Lowbed gelaai nie. Bo en behalwe dit het ek aan hulle gevra wat van die voertuig se briekke as hy so gesleep word waarby ek geen antwoord gekry het nie,nie teenstaande die problem met die cliutch nie,wat dit ook kon vererger het.(Die clutch)
5. Gewoonlik volgens statistieke is bewys dat meeste van die voertuie verkoop word net voor groot skade intree,en as julle kyk na my vorige 4 voertuie is die my 1ste 2de handse voertuig met die probleem. Geen van my vorige voertuie moes ek ooit n clutch vervang nie.
6. Ek is vas oortuig en van mening daarvan dat dit pre-exiting skade is en ek verwag dat die skade herstel moet word.
7. Ek het ook nie gehuiwer om die "Strip en Qoute" te laat betaal deur my warranty nie,aangesien julle nie die reg het om in die 1ste 6 maande my polis te kan en mag gebruik nie.
Groete Jan
Needles to say. My money's value didn't depreciate but now I sit with the problem because they can't keep to their word.
1 total reviews on Hellopeter
Is this your business?
Claim your profile to reply to reviews and build trust with customers.