MV
Mrs. Visser

1 reviews | Active since Mar 2023

08 Mar 2023, 11:27

Vriendelike personeel en baie behulpsaam

Ek was opsoek n bekostigebare versekering en Auto & General het verseker my verwagtinge oortref. Hulle premies is verseker baie laer as my huidige versekering - Ek kan nie kommentaar lewer oor hoe die diens is as daar 'n eis moet deur gesit word nie

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply08 Mar 2023, 11:29
Official
Goeie dag Mev. Visser, 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete
Die Auto & General Span,