LV
L V

1 reviews | Active since Aug 2022

26 Aug 2022, 08:37

Vriendelik en hulpvaardig

Vriendelik en hulpvaardig. Sal net waardeer indien vrae mbt tot ondervinding met Auto and General ook in Afrikaans gedoen kan word.

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply26 Aug 2022, 08:39
Official
Goeie dag L Venter , 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder 
 
 Vriendelike Groete
 Die Auto en General Span