EB
Ella B

1 reviews | Active since Apr 2015

01 Apr 2015, 20:15

Uitstekende diens

Stefanie het die eis wat ek ingedien het binne 3 dae afgehandel. Sy het my ingelig gehou oor die vordering van die eis en die 4de dag is die geld inbetaal. Auto en General is gelukkig om haar in hul eise afdeling te h?. Baie dankie Stefanie!

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply21 Apr 2015, 12:31
Official
Hello malkop,

Thank you for your compliment.

We will make sure to inform Stefanie and the management team about your positive feedback, we are sure they will appreciate it.

Enjoy the rest of your day.

Kind Regards
The Auto & General Team