SK
Stefan K

1 reviews | Active since Jun 2013

24 May 2023, 17:06

Tracker kanselasie

Volgens Netstar die versekeraar wat vir hulle opdrag gegee het om my Netstar tracker wat ek betaal te kanseleer..miss communication is nie aanvaarbaar nie. Wie het die mail gestuur? Ek is bitter ongelukkig. Tracker al van 11de Mei onaktief sonder Dat ek kennis dra van die goed wat agter my rug plaas vind!!

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply24 May 2023, 17:08
Official
Hi  Stefan,

We acknowledge receipt of your complaint.

We will contact you during office hours to discuss your concerns.

Kind Regards,
The Auto & General Team