AS
Adele S

1 reviews | Active since May 2015

27 May 2015, 13:24

Solidariteit: Jacques van Rooyen

My komplimente aan Jacques van Rooyen van Solidariteit vir die wyse waarop hy die kwotasie hanteer en die polis-besonderhede aan my verstrek het.
Dit het 'n kennis van die produk weerspieel, en my op my gemak gestel om die transaksie verder te oorweeg.

Baie dankie ook vir die opvolg-oproep en moeite wat Solidariteit gedoen het om my 'n beter versekeringspremie aan te bied.

Dit word opreg waardeer en as gevolg van my ervaring sal ek definitief kennisse en familie lede na Solidariteit toe verwys.

Weer eens, baie dankie vir die besparing!
Adele Snyman

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply27 May 2015, 15:00
Official
Hello 71adelesnyman,

Thank you for your compliment.

We will make sure to inform Jacques and the management team about your positive feedback, we are sure they will appreciate it.

Enjoy the rest of your day.

Kind Regards
The Auto & General Team