LT
Louise T

1 reviews | Active since Feb 2015

14 Feb 2015, 17:11

Puik diens van Auto & General

Ek het 2 eise gehad binne 2 dae. My polis no ***. My eise is gehanteer deur Natasha Adams. Die eise is binne 3 dae afgehandel. Ek wil graag Natasha Adams bedank vir haar uitstaande diens en vaardigheid met my eis. Ek het geen probleme gehad nie en wil dankie s? vir Auto en General en spesifiek vir Natasha. Jul diens is fantasties ek sal jul enige tyd aanbeveel. Hou so aan Auto & General en vir mense soos Natasha. Nogmaals dankie

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply16 Feb 2015, 10:02
Official
Hello Louise66,


Thank you for your compliment.

We will make sure to inform Natasha and the management team about your positive feedback, we are sure they will appreciate it.

Enjoy the rest of your day.

Kind Regards
The Auto & General Team