PG
PJ G

1 reviews | Active since Mar 2022

31 Mar 2022, 09:21

Personeel was baie p...

Personeel was baie profesioneel en vriendelik en kon al my vrae antwoord en ek het geen rede om ander versekering te soek nie

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply31 Mar 2022, 10:06
Official
Goeie dag Mnr. Grobler
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Auto & General Span