MB
Marcel B

1 reviews | Active since Sept 2012

02 Dec 2019, 17:21

Patetiese verskoning van ‘n maatskapy.

Baie vinnag om ‘n ****rak aan jou af te smeer maak nie saak of hulle additionele inligting kort. Nou toe ons die ****rak ontvang het die konsultant die datum van 1 Januarie na 1 Desember toe veramder wanneer die ****rak moet begin. Nou toe proebeer ons die ****rak te kanseleer voor die debiet order af gaan en word ons net in gelig “not my problem”. Ons moet nou wag vir die debiet order om af te gaan en dan gaam ons vir 2 weke moet wag voor dat hulle ons meer as R500 sal terug betaal. Dit is heeltemal onanvaarbaar. Wie het R500 om net rond te gooi? Baie vinnag om jou geld te vat maar daar na voel hulle niks vir jou. En niemand kan vir jou enige ander andwoord gee as: “ skies maar daar is niks wat ons daar omtrent kan doen nie”. Niemand wil eienaarskap wil vat van hulle foute.

0
Replies (2)
Auto & General
Auto & General's reply03 Dec 2019, 09:20
Official
Hi Marcel,

Ons erken ontvangs van jou klagte en will graag help.

Stuur ons asb 'n privaat boodskap met jou polis nommer sodat ons span hierna kan kyk en jou ****ak met terugvoer.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Auto & General
Auto & General's reply03 Dec 2019, 14:59
Official
Dankie vir die besonderhede Marcel.

Ons span sal met jou ****ak maak on die saak te bespreek.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span