WE
Wessel E

1 reviews | Active since Feb 2014

30 Jan 2015, 12:52

Lekker diens in Afrikaans

Ek wil vir Auto & General en spesifiek vir Natasha Adams dankie s? vir die goeie diens wat ek ontvang het. Ek het 'n eis vir /n verlore ring ingedien op my polis, . Alhoewel ek haar geen besonderhede en bewyse kon gee van die waarde van die ring nie, het sy tog voortgegaan en my eis hanteer. Gelukkig het ek my ring weer gekry en kon ek die eis kanselleer.<br> Baie dankie aan Natasha vir haar professionaliteit en vriendelikheid en aan Auto & General dat julle mense in diens het wat kli?nte in flinke Afrikaans kan bedien.

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply30 Jan 2015, 14:48
Official
Hello orreoetie,

Thank you for your compliment.

We will make sure to inform Natasha and the management team about your positive feedback, we are sure they will appreciate it.

Enjoy the rest of your day.

Kind Regards
The Auto & General Team