MG
Mrs. Greyvenstein

1 reviews | Active since May 2022

04 Nov 2022, 13:51

I would like to writ...

I would like to write a review about Virseker ek het Auto and General ges***el en gevra om in Afrikaans gehelp te word.. Hulle het my dadelik deur ges***el na n dame met die naam Hilary.... sy het my Baie vriendelik gehelp en my premie vir hernuwing vir die nuwe jaaar met n verbeterde bedrag wat Baie goedkoper was as die oorspronklike bedrag. Baie dankie Hilary vir jou vriendelike en goeie diens.

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply04 Nov 2022, 13:58
Official
Good day Mrs. Greyvenstein,

Thank you for sharing your customer experience with us, we value and appreciate it,

Have a lovely day further.

Kind Regards
The Auto & General Team