LR
Leslie R

1 reviews | Active since Mar 2021

25 Mar 2021, 22:25

Huis eis

Ek sal nooit iemand ooit aanbeveel om enige versekering by Auto& General uit te neem nie. My geld was al die jare goed genoeg en noudat hulle my eis ontvang het van tornado. Op my huis het hulle baie verskonings. Van jys onderverseker tot tot swak onderhoud. Net jammer hulle assesor doen nie sy werk ordenlik nie want hy maak gebruik van n paar fotos om n dak van 800 vietkante meter se skade te bepaal. Met 3 verslae van ander ****akteurs wat bevestig dat onderhoud gedoen was wonder ek hoeveel ander mense word so behandel.

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply26 Mar 2021, 10:49
Official
Hi Leslie,

We acknowledge receipt of your complaint. 

We will be in contact with you to discuss your concerns. 
 
Kind Regards,
The Auto & General Team

Best regards,