HK
Helena K

1 reviews | Active since Jun 2016

20 Oct 2021, 10:07

HK

Ek is sedert 2019 by julle verseker.......... Ek kon nie foto's van voertuie en traacker self oplaai nie.......Jan Muller het my na vele probeerslae gehelp met die probleem......Nou skielik is daar geen dokumentasie van "Tracker" geupload" op polis nie........... Moes weer bewys stuur. Hoe werk dit???............ Nadat ek dokument gestuur het is premie minder dws!!!!!!!!!! ek het nog die heeltyd, VANDAT JULLE DIE DOKUMENT SOMMER NET VERWYDER HET!!!!!!! te veel betaal!!!!!!!!!!............. Wie het die dokument verwyder en wanneer???????????

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply20 Oct 2021, 10:26
Official
Hi Helena,
We acknowledge receipt of your complaint. 

Our team will look into your matter and contact you with feedback. 

Kind Regards,
The Auto & General Team