HK
Helena K

1 reviews | Active since Jun 2016

18 Jul 2019, 13:45

HK

Het van versekering verander. Foto's ens van voertuie moet ge"upload" word.

Ek sukkel al sedert Junie om dit gelaai te kry. Ek het al eposse aan A&G gestuur met alle foto's en detail van voertuie daarop. Die naaste Glassfit is 66km van ons.

Ek het seker al 50 keer in gelog op my polis om dit self te doen vanaf, my PC, selfoon en Laptop, sonder enige sukses.

Ek het al hulle klagte afdeling ge-epos, hulle online support ALLES sonder enige sukses.

Hulle het ook aangedui op my polis dat daar vir een van my voertuie n tracker geinstalleer moet word, en ook dat n ander instansie my s***el in die verband sonder dat ek kennis dra daarvan!!!!

Moedeloos. Moeg gesukkel..!!!!!!!!!!!!!!!

0
Replies (3)
Auto & General
Auto & General's reply18 Jul 2019, 14:23
Official
We acknowledge receipt of your complaint and apologise for your frustration. 
We will be in contact with you shortly to assist with your request. 

Kind Regards, 
The Auto & General Team. 

Best regards,

Auto & General
Auto & General's reply18 Jul 2019, 15:03
Official
Goeie dag Helene, 

Ons is jammer om te hoor van jou ongerief. Ons het jou probeer s***el by ***, sonder sukses. 
Ek is nie seker of ons nommer dalk geblok is op jou foonlys nie. 
Ons is besig om te kyk watter dokumente nie ontvang is nie, en sal ook met ons tegniese afdeling praat oor jou probleem, sodat ons dit kan oplos/regstel. 
Omdat ons nie deurkom op jou nommer nie, is jy welkom om ons terug te s***el sodat ons reelings kan tref om jou uitstaande inligting reg te stel. 
Hoop om sommer gou van jou te hoor. 
Vriendelike groete, 
Dorothy Smit
***

Best regards,

Auto & General
Auto & General's reply22 Jul 2019, 14:13
Official
Update: 
As discussed telephonically, you have requested that we liaise with you telephonically, which we have done. 
We will appreciate it if you will revert in the event that you further assistance. 
Kind Regards,
The Auto & General Team. 

Best regards,