RR
Ria R

1 reviews | Active since Jan 2025

07 Jan 2025, 12:54

Goeie middag, ek is al meer as 25 jaar kliënt van Auto & General

Goeie middag, ek is al meer as 25 jaar kliënt van Auto & General. Ek is ‘n pensioenaris en weduwee. Ek het hulle ges***el ivm met huidige versekering en het uitstekende diens gekry. My premie het aansienlik gedaal. Ek sal Auto&General beslis aanbeveel, het nog altyd baie goeie en vriendelike diens ontvang. Dankie Gerherd vir vriendelike hulp en diens. Mev van der Watt

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply07 Jan 2025, 13:05
Official
Goeie Dag Ria

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie

Lekker dag verder!


Vriendelike Groete,
Die Auto & General Span