JV
Jonell V

1 reviews | Active since Apr 2014

04 Apr 2016, 11:49

Endless calls

Ek is nou net mooi gatvol vir julle breindood useless callcenter poephole!!!!Julle bel my en as ek antwoord sit julle neer. Nou het iemand met my gepraat en toe ek begin praat die foon in my oor neer gesit. Auto and general moet my nooit weer ****ak nie. En dit is n bevel!!!!! Dit gaan al vir baie lank so aan. Die screen shots is al wat ek op my foon gehad het maar ek hou van nou af als en ek vat dit verder. Julle gaan nou jammer wees hiervoor. Ek is keelvol. <br> <br> Lourize Venter <br>

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply05 Apr 2016, 14:05
Official
Hello Lourize,

We acknowledge receipt of your complaint.

We take note that you don't want to be contacted and we respect your decision. We have requested to have your information removed from our database and apologise for the frustration and inconvenience this has caused.

Regards,
The Auto & General Team.

Best regards,