SJvR
S.P. Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Jul 2023

20 Jul 2023, 11:37

Ek is baie proffesioneel deur Mnr

Ek is baie proffesioneel deur Mnr. R. Richie gehelp en het goeie diens van hom gekry. Ek waardeer dit opreg.

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply20 Jul 2023, 11:39
Official
 Goeie dag Mnr SP Janse van Rensburg. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Auto & General-span