JvdM
Johan van der Merwe

1 reviews | Active since Jun 2013

05 Jun 2023, 15:11

Diens was maar swak.

Terwyl jy praat raak persoon weg na vele gesukkel kom jy weer deur,dan raak persoon weer weg. niemand bel jou terug nie. Ek het seker 30 min op foon gewees en tot nou toe weet ek nie of my assuransie reg is nie. Dit is nie goed genoeg nie. Hulle moet persoon aanwys wat met jou werk sodat jy kan terug gaan na daardie persoon.

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply05 Jun 2023, 15:13
Official
Hi  Johan,

We acknowledge receipt of your compliant.

We will be in contact with you to discuss your concerns.

Kind Regards,
The Auto & General Team