SF
Sonja F

1 reviews | Active since Apr 2013

19 Jan 2016, 09:16

Claim

ek het 'n polis by Auto @ general en elke keer as ek 'n eis insit dan is daar 'n verskoning ek betaal baie vir die verskering , ons was in Namibia Desember en het skade op ons bakkie in Ludtriz gekry en nou word daar gese dat ons eis afgewys is omdat die bybetaling meer as die Skade is die skade op die voertuig is R 10200.00 en die bybetaling is R 12 800. Dit is die laaste keer dat ek met die mense gaan sukkel ek gaan vir my ander versekering kry waar ek teminste goeie diens kan kry want hulle ****ak nie die klient nie ek moet elke keer agter hulle aan bel om te hoor wat aangaan.

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply19 Jan 2016, 14:13
Official
Hello sonja66,

Thank you for your comments.

We can confirm that your matter was referred to the relevant claims manager who agreed to waive the excess applicable when a vehicle was damaged outside our borders. Your claim will therefore be processed and finalised soonest.

A consultant will be in contact with you later today to discuss the finalisation of your claim.

We apologise for the inconvenience caused and trust that you will find the resolve offered to your satisfaction.

Regards,

The Auto & General Team

Best regards,