TR
Tharina R

1 reviews | Active since Sept 2018

03 Dec 2023, 18:06

Bly weg van Auto & General Versekering

Ek sou Auto & General nie eens 'n ster gegee het, nie, as as dit van my afgehang het nie.

Ek het 2 maande gelede bietjie kwotasies by verskillende maatskappye aangevra vir kar versekering.

Ek het Auto & General gekirs. aangesien daar aan my bevestig is dat ek geen bybetaling gaan betaal indien ek sou eis nie, omdat ek 50 jr oud is.. en dit 'n toegewing is.

Toe ek my polis dokumente ontvang.. was ek verras om te sien my bybetaling is R6 500 is.

Aangesien die polis eers van 1 Nov 2023 in werkking sou kom het ek hulle kansellasie afdeling ges***el om die polis te kanselleer.. op grond daarvan dat hulle oneerlik was tydens die aansoek proses en vals inligting aan my verskaf het.

Ek is meegedeel dat die debit order nog nie aktief is nie en dat hulle die polis kanselleer. GEEN debiet order het afgegaan nie. Dus... die polis is gekanselleer.

Groot was my verbasing verlede week toe ek 'n boodskap van my bank ontvang dat die maandelikse betaling vir Auto & General 'reserved' is.. so ook 'n e-pos van af Auto & General. Ek het met 'n dame gepraat wat bevestig het, die polis is nog aktief...sy verwys dit na die kansellasie afdeling.

Na 2 dae (wat ek niks van hulle gehoor het nie), het ek weer Auto & General sd kansellasie afdeling ges***el, weer is bevestig dat hulle nie die versoek in ontvang het nie... ek is meegedeel dat die polis gekanselleer is en die paaiement sal binne 10-14 dae aan my terugbetaal word...

Omdat ek nie meer 'n woord glo wat hulle sê nie, het ek hulle versoek om bevestiging van die kansellasie skriftelik aan my te bevestig. Die dame het belowe dat ek dit voor einde besigheid daardie dag sal ontvang.

Needless to say... dit was verlede week donderdag... vandag is sondig.. niks..

Ek het geen ander keuse om hierdie as bedrog te sien nie... en gaan ek nou die aangeleentheid aan my prokureur oorgee en ook die onbutsman ****ak... want met hoeveel ander onskuldige mense doen hulle dit ook? Genoeg is genoeg

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply03 Dec 2023, 18:43
Official
 Good day  Tharina Rowles 

That is concerning to hear, and we would like to apologize for the service and experience. One of our service representatives will be in contact to assist 


Kind regards,

The Auto & General team