MOl
Mrs. Olivier louisalief

1 reviews | Active since Feb 2023

27 Feb 2023, 15:44

Beste diens ooit

So vriendelik en geduldig. Ek is in my skik met my premie. AutoGen is tops

0
Replies (1)
Auto & General
Auto & General's reply27 Feb 2023, 15:54
Official
Goeie dag Mev Olivier,

Dankie dat jy jou dienservaring met ons deel. 

Lekker dag vir u verder!

Vriendelike groete.

Die Auto & General Span