C
Cindy
1 reviews | Active since Oct 2022
11 Oct 2022, 09:43
Anthony Sargent was ...
Anthony Sargent was ń uitstekende hulp tot my polis, baie dankie vir jou hulp, ek waardeer dit so baie, dis min dat ń mens nog gehelp word... Hys vriendelik, het alles mooi aan my verduidelik en ek baie bly dat ek deur hom gehelp kon word! Hy kry 11 uit 10 vir sy puik, uitskende diens😁😊
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Auto & General's replyOfficial
11 Oct 2022, 10:00Goeie dag Cindy
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Auto & General-span
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Auto & General-span
Auto & General's reply11 Oct 2022, 10:00
Official
Goeie dag Cindy
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Auto & General-span
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Auto & General-span
