1 reviews | Active since May 2015
Ek het vandag 'n sms ontvang vanaf Afriforum rakende versekering. Ek het op die sms gereageer en binne enkele oomblikke 'n oproep ontvang vanaf Jacquis van Rooyen van Auto & General namens Afriforum.<br> Die produkte is jacqubaie duidelik aan my verduidelik en het ek versekering uitgeneem op ons voertuie en huisinhoud. Baie kompeterende premie. Ek kan Jacques se dienste ter enige tyd [Email Removed]
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.