1 reviews | Active since Jul 2015
Aunt Flow Sucks
So ek en my mysie is nou saam vir amper 2 maande, ons verhouding is wonderlik en ek is baie lief vir Joanie, die inlaws is gaaf maar Aunt Flow, sy kan maar gaan bessies druk. Ekt haar nog nooit oog tot oog ge sien nie maar Joanie waarsku my darem waneer sy kom kuier, so ek bly maar uit die pad want ek kan sien hoe hartseer raak sy as ek haar na n lang dag sien mag ek niks doen nie, ek moet net daar sit... eenkant, aleen soos een van daai kinders by die skool wat skaam en terug getroke sit daar onder die bloekom boom sonder blare... Ek mag nie eers se hoe my dag was nie, sy gee nie om nie, gosh ek mag nie eers oor my self praat nie anders is ek ini... En bring n logiese ding op... nee nee bly maar net sit se niks ... dis selfs moeilik om haar te troos want een oomblik mag ek dan mag ek nie so hoe nou vrae ek vir jou...<br> <br> Asb Aunt Flow f##of Joanie wil jou nie ken nie sys happy sonder jou, en Aunt Flow pasop, ek gee jou dalk n bloed neus dan gaan jy die lilets in jou neus moet druk.
