LM
Louis M

1 reviews | Active since Jul 2016

27 Oct 2023, 09:38

Sam die verkoopsman wat ons gehelp het is werklik uitstekende

Sam die verkoopsman wat ons gehelp het is werklik uitstekende. Hulp .vriendelikheid. opvolg en ophoogte hou van alles .100percent Dankie Sam hou so aan jy is n merkwaardige persoon en jou Maatskappy kan trots wees op jou en jou werk 💪🏻👊🏻🙏

0
Replies (1)
Atterbury Motors
Atterbury Motors's reply30 Oct 2023, 17:45
Official
Good day Louis, Thank you for the excellent review and positive feedback. I will ensure that Sam receives the well-deserved praise. We at Atterbury Motors wish you many safe miles ahead in your new vehicle.