RC
Ryno C

1 reviews | Active since Jul 2018

02 Jul 2018, 13:34

Puik Diens By Atterbury Motors Gezina

ons wil net dankie se vir Abigale by Atterbury Motors in Gezina vir haar puik diens en behulpsaamheid sal haar enige tyd aan beveel

hulle opset is baie profesioneel en netjies

Dankie vir julle diens ons wardeur dit baie goeie werk !!!

0
Replies (1)
Atterbury Motors
Atterbury Motors's reply02 Jul 2018, 15:59
Official

Goeie Middag

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal u boodskap so oordra aan Abigail. Hoop om weer van hulp te kan wees in die toekoms.

Atterbury Motors