1 reviews | Active since Jun 2019
Puik Diens - Atterbury Motors - Fred Nicholson Straat: Johan, Sanet, Giyani
ATTERBURY MOTORS - FRED NICHOLSON WEG Ek kan net een woord se en dit is dankie, uit my hart uit dankie.......... Met die koop van die voertuig was die diens baie baie goed.......
Daar het iets gebeur een dag met die voertuig en weereens vir beter diens kon ek nie vra nie. Weereens het ek al die nodige hulp ontvang vanaf die span by ATTERBURY MOTORS FRED NICHOLSON weg: Johan, Sanet, Giyani Die span het met alles gehelp en my en my dogter so mooi bygestaan en soos prinsesse behandel: Vandag wil ek uit my hart uit dankie se aan Johan, Sanet, Giyani. jul het rondgehardloop terwyl ek rustig, ontspanne vir jul gewag het. Hou aan wat jul doen dit beteken so baie vir ons. Mens kry diens wat alles dek. Daar was niks wat ek gedoen het nie. Julle het alles oorgeneem en my net laat gemaklik voel en laat ontspan. Baie Dankie aan Johan, Sanet, Giyani vir jul uitstekende diens met n leen voertuig wat van hoe standaard en kwalitieit was. . My werk het nie stilgestaan en ek kon voortgaan met my daaglikse bedrywighede. Dankie:
Ek beveel hierdie span 100 persent aan vir almal: Johan, Sanet, Giyani dankie
En met die dankie: Se ek dankie vir God dat Hy my so geseen het met die mense oor my pad: Johan, Sanet, Giyani. Julle is n puik span en gaan voort om so n diens te lewer. Laaste woorde: Dankie ☺
