WB
Wimpie B
1 reviews | Active since Jun 2019
11 Jun 2019, 21:03
Puik diens
Baie dankie Hugo vir jou puik diens en hulp met die aankoop van die Toyota DK vir my vrou. Sal jou diens vir enige iemand aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Atterbury Motors's replyOfficial
12 Jun 2019, 10:42Goeie Môre Wimpie, Ag dis baie wonderlik om te hoor oor jou goeie diens ervaring. Ons vat groot trots in ons kwalitiet van diens verskaffing. Van ons almal hierso by Atterbury Motors, wens ons jou net veilige myle met jou nuwe voertuig. Ons waardeer opreg die 5 sterre en die wonderlike terugvoer. Sal vir Hugo die boodskap oordra.
Atterbury Motors's reply12 Jun 2019, 10:42
Official
Goeie Môre Wimpie, Ag dis baie wonderlik om te hoor oor jou goeie diens ervaring. Ons vat groot trots in ons kwalitiet van diens verskaffing. Van ons almal hierso by Atterbury Motors, wens ons jou net veilige myle met jou nuwe voertuig. Ons waardeer opreg die 5 sterre en die wonderlike terugvoer. Sal vir Hugo die boodskap oordra.
