DV
Dries V

1 reviews | Active since Jul 2018

28 Jul 2018, 13:11

Marko gaan die ekstra myl!

Baie Dankie Marko Fourie vir die ekstra myl diens wat jy gebied het met die loop van Ulrich se eerste kar! Uitstekende diens. Sal jou enige tyd aanbeveel as ****ak.

0
Replies (1)
Atterbury Motors
Atterbury Motors's reply27 Aug 2018, 08:59
Official

Goeie More

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Mag Ulrich baie gelukkige km's met die voertuig geniet. Hoop om weer tot jul diens te wees met sy t****e voertuig.

Groete,

Atterbury Motors