CB
Chane B
1 reviews | Active since Jun 2018
22 Jun 2018, 13:11
Dankie Quentin Grobler
Baie dankie Quentin Grobler vir jou uitstekende diens en dat julle my so vinnig gehelp het om my nuwe karretjie te kry! Atterbury Motors se personeel is almal vriendelik en groet altyd met 'n glimlag. Weereens baie dankie !
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Atterbury Motors's replyOfficial
25 Jun 2018, 10:33Goeie More
Ons waardeer die terugvoer en sal die boodskap so oordra aan Quentin en ons personeel. Hoop om weer van hulp te wees in die toekoms.
Groete,
Atterbury Motors
Atterbury Motors's reply25 Jun 2018, 10:33
Official
Goeie More
Ons waardeer die terugvoer en sal die boodskap so oordra aan Quentin en ons personeel. Hoop om weer van hulp te wees in die toekoms.
Groete,
Atterbury Motors